Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.
Die volgende kenmerke sorg vir'n unieke ervaring:
- Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
- Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte
- Bree kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
- Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
- Indeks van woordkuns-teksverse
My Kreatiewe Journaal Bybel - Sagteband
- Product Code:BIBLE
- Availability:In Stock
-
N$650.00

