• My Kreatiewe Journaal Bybel - Hardeband

Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

Die volgende kenmerke sorg vir'n unieke ervaring:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte
  • Bree kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
  • Indeks van woordkuns-teksverse

My Kreatiewe Journaal Bybel - Hardeband

  • Product Code:BIBLE
  • Availability:In Stock
  • N$650.00